Support & Downloads

Quisque actraqum nunc no dolor sit ametaugue dolor. Lorem ipsum dolor sit amet, consyect etur adipiscing elit.

s f

Contact Info
198 West 21th Street, Suite 721
New York, NY 10010
youremail@yourdomain.com
+88 (0) 101 0000 000
Follow Us
Socialise with us:

Witzen wiele se trots.

Die afgelope naweek, Maart 10, het 10 lede van die Witzen Wiele fietsry span(Witzenberg properties) aan die jaarlikse 109km Pick and Pay Argus fietstoer deelgeneem. Baie geluk aan die sewe manne wat die wedren voltooi het, dit is voorwaar ‘n groot prestasie. Die span wil graag die volgende mense en instansies bedank dat hulle dit moontlik gemaak het, sodat hulle deel van die groot gebeurtenis kon wees: Witzenberg properties en Leandra Ockhuis vir al die reelings, Tru-Cape vir die klere borg, Waitrose Foundation vir geldellike bydrae, Jaco van Ceres Cycles vir die diens van die fietse, Mnre Marius en Johnny vir die vervoer van die span en Me. Betta Beukes vir haar bydrae tot haar seun Keith se sukses. Hartlike dank aan almal.
Groete
Jolanda Graaff
Witzen Wiele spanbestuurder